send link to app

Seisoene deur Cleverkiddo app for iPhone and iPad


4.0 ( 4000 ratings )
Games Education Educational Family Puzzle
Developer: Carien Van Zyl
2.99 USD
Current version: 2.1, last update: 7 years ago
First release : 19 Aug 2013
App size: 64.45 Mb

Seisoene bestaan uit 4 Aktiwiteite. (Legkaarte, Vorms, Tel en Aantrek Speletjies)

Hierdie pragtige app is pret om te speel terwyl dit basiese begrippe by die kind vasle. Die app bestaan uit 4 aktiwiteite. (20 stuk legkaart, vorm herkenning, tel en n aantrek speletjie) Elke aktiwiteit word herhaal vir elke seisoen met grafika wat by daardie seisoen pas.

Die aktiwiteite is ontwerp om die voorskoolse kind te leer van basiese vorms, getalle, liggaamsorientering en die verskille in die seisoene. Vir die kleiner kind is daar n stem wat die getalle en vorms uitlees, terwyl die teks ook sigbaar is vir die ouer kind wat leer lees.

Die kind word aangemoedig om die aktiwiteite te voltooi deur n vorm van beloning aan die einde van die aktiwiteit. Die app bevat goeie kwaliteit grafika en klanke wat dit onweerstaanbaar maak.

Also available in English as Seasons by Cleverkiddo
Also available in French as Saisons par Cleverkiddo